Stuttering- in Afrikaans only

Joined
24 May 2007
Posts
11,995
Reaction score
129
Location
North of Durban and South of Mozambique
Just received this one. Thought it was excellent. Sorry, in Afrikaans only

Jannie aan sy maatjie by die skool: Mmmmyy mmmaa wiwiwil mmmy hhahakkkel ssskkool toe sttuur!!
MAATJIE: Vir wat, jy hakkel dan f****n goed!!!!!!
 
Last edited by a moderator:
[FONT=times new roman, new york, times, serif][FONT=times new roman, new york, times, serif][FONT=times new roman, new york, times, serif]Jannie se ouma kuier oppie plaas en Jannie hardloop by die plaashuis
> in waar sy ma en ouma besig is om middag ete voor te berei.
> "Ma, Ma, die bul spyker 'n koei!"
> Ouma skrik haar boeglam en kry omtrent 'n hartaanval.
> Jannie se ma gryp hom aan die oor en trek hom buitentoe en sê "luister
> nou mooi Jannie, jy kannie rondloop en sulke lelike woorde gebruik nie,
>
> gebruik iets anders soos... huh.... sê eerder die bul verras die koei"
>
> 'n Paar minute later hardloop Jannie weer in die kombuis in; "Ma, Ma,
> die bul verras nou al die koeie!"
> "Onmoontlik Jannie" sê sy ma, "Die bul kannie al die koeie verras nie".
>
> "Ja hy kan!!" sê Jannie, "Hy spyker nou die perd!!!"
[/FONT]

[/FONT]
[/FONT]
 
dammit i take zulu as my second language, could any one explain the above jokes in english
 
i got 47% for afrikaans in matric so dont understand much
 
Back
Top Bottom