Reflector wanted

ml

Joined
30 Aug 2008
Posts
997
Reaction score
3
Location
Rangsview X4 (krugersdorp)
Hi :wave2:

I want to have an bigger reflector for my 250w MH light because the refletor that came with it is to small for my tank

Regards
ML
 
Joined
22 Aug 2007
Posts
259
Reaction score
3
Jy kort meer MH daai reflector wat hy jou aangebied het is n normale grote.jy kan n hele unit laat bou maar om 1 groot reflektor en 1 gloeilamp te he gan gan nie nood
Wendig vir jou meer lig gee nie.se vir ons watse livestock jy in jou tank het.korale? Vis? Dan kan ons bepaal wat jy nodig het.moenie die volgende sleg op neem nie maar ek dink jy moet eers n baie goeie begrip he van jou water en hoe om dit in stand te hou voor jy enigsins oorweeg om korale aan te hou, ander gan jy hulle verloor.sterkte onthou leer leer en waneer jy dink jy weet alles leer nog!
 

Similar threads


Top