led beligting

Joined
21 Aug 2015
Posts
15
Reaction score
1
Location
Kraaifontein
Naand almal

Ek wil graag diy projek begin om vir my boyu tank led lig in te sit ek is in die wes kaap kraaifontein area is daar dalk iemand wat my raad kan gee en waar ek kan led,s en al die benodighede kan in die hande kry

baie dankie groete vis volf
 
jy kan improvedlivingpe.com se site gan kyk. hulle het diy projekte n voer ook uit oor di land. johan is die man se naam. hy gebruik dieselfde ligte op sy tenk. email hom met jou tenk se sizes dan mail hulle n kwotasie terug
 
This is a guy that did DIY for freshwater plants (same concept could be used though)... He is in Cape Town as well and I am sure he wouldn't mind if you joined APSA and sent him a PM

WOLFS LED diy | APSA
 
Back
Top Bottom