Just to make ur day.

Joined
12 Nov 2007
Posts
113
Reaction score
0
Location
Welkom
Hoe gaan dit met jou?

Dinge is verskriklik deurmekaar hier in my Feetjieland...
Sneeuwitjie het vigs...
Die drie varkies sit in die tronk...
Rooikappie is in n ontugtige
verhouding hoogswanger met Wolf se kind...
Goulokkies het haar hare rooi gedye...
Liewe Heksie jaag Virgin Atlantic met haar besem...
Sy het heeltemal oorhoops geraak met voëls...
Repelsteeltjie deal drugs...
Aspoestertjie is die local stripper...
Die sewe dwergies doen die full monty...
Barbie dink sy is Gou Lokkies...
Ken is bi,
die prins is uit die closet,
Heidi dink sy is n koei...
Peter strike vir hoër lone,
die smurfs vervals geld,
Hompie Kedompie rol zol en
Hansie en Grietjie het erken hul lieg oor hul storie...
Lappop run a sjebeen...
Doringrosie het n sex shop en
Mev. Skoen is n pimp

Is alles OK daar by jou?

Cheers
 
Last edited:
Joined
24 May 2007
Posts
11,995
Reaction score
126
Location
North of Durban and South of Mozambique
en aspoestertjie se koets is gehijack, kat het toe vir tweetie geeet en die cayotie het selfmoord gepleeg. Bugs Bunny is deur die kaartsoldate gevang en sy pels pryk nou aan koning Roosekrans se muur. Wolf is met Rooikappie se ouma getroud en dié se man werk nou op die vistreilers, glo op soek na Nemo.... Lol
 

jacquesb

Retired Moderator
Joined
29 May 2007
Posts
17,868
Reaction score
71
Location
Cape Town
:)

Sorry to say - our esteemed english members - you have been duped out of a very interesting and smile-awaking piece of literacy crap :)

BUT - funny though.....

I don't think that I would be able to translate that - even if I tried....
It's all about things that went wrong in the land of "classical tales" ;-)
 
Top