FTS Friday

Here's my EMPTY FTS :slayer::thumbup:
231700
 
Skiet met voorstelle.
Ek was eintlik sarkasties gewees......Angels wat ek aan dink sal als op vreet. Maar nou dat jy keen is vir 'n angel. Enige van die pygmys sal werk (Mag dalk so nou en dan aan iets nip) - - - goed soos flame, potters, multicolors. Of as jy bietjie meer veilig wil wees gaan vir enige genichanthus angel. Lamarcks, jappanese swallowtails. Hulle is die maklikste om te kry en aan die goedkoper kant. Ek het paar Lamarcks in my tank. Awsome angels. Hulle raak net groot. Maar vat lank om te groei
 
Ekt net vir jou gewag om die Lamarcks te offer:m14:
 
Back
Top Bottom