DIY

Discussion in 'New Members' started by Juan Herholdt, 28 Jun 2012.

  1. Juan Herholdt

    Juan Herholdt

    Joined:
    28 Jun 2012
    Posts:
    1
    Likes Received:
    0
    Location:
    Mpumalanga
    hi almal eks nuut op die chat en wil graag vra of iemand my kan help asb


    ek wil n diy + - 3000l tropiese tank bou ma is nie seker wat se dikte glas om te gebruik
    en as moet stutte

    ek wil hom graag bou volgens die grootes

    3m lank

    1m hoog

    700 wyd

    enige iemand wat my kan help ek sal wardeer
     
  2. AdS Guest




    to hide all adverts.
  3. vincentputter

    vincentputter I love Nayn cat!

    Joined:
    16 Nov 2011
    Posts:
    304
    Likes Received:
    2
    Location:
    Amanzimtoti
    Welkom by MASA!

    LENGTE: 3m HOOGTE: 1m WYDTE: 700cm VEILIGHEIDSFAKTOR: 3.8

    AKWARIUM VOLUME: 2100 Liter
    GLAS DIKTE: 2.7mm
    GLAS GEBIED: 9.5 meter2
    GLAS GEWIG: 795 kilogram
    GLAS + WATER GEWIG: 2895 kilogram

    EK hoop dit help! Ek is nie seker van die stutte nie, jy sal by n' boilermaker moet hoor daar oor.
     
  4. Greg Bridger

    Greg Bridger

    Joined:
    24 Dec 2011
    Posts:
    279
    Likes Received:
    3
    Location:
    East London
    Ek is seker die glas dikte is nie
     
  5. Greg Bridger

    Greg Bridger

    Joined:
    24 Dec 2011
    Posts:
    279
    Likes Received:
    3
    Location:
    East London
    Jammer...is nie 2.7mm. Ek sal eder 27mm dink se fir die glas dikte.
     
  6. belindamotion

    belindamotion Google Master

    Joined:
    24 Jan 2011
    Posts:
    4,803
    Likes Received:
    134
    Location:
    Pinetown,South Africa(KZN)
    Probeer hier...ek stem saam met die Veiligheidsfaktor...
    Calculate Aquarium Glass Thickness | Aquarium Tools
     
    CocaColaza likes this.
  7. vincentputter

    vincentputter I love Nayn cat!

    Joined:
    16 Nov 2011
    Posts:
    304
    Likes Received:
    2
    Location:
    Amanzimtoti
    Ek bedoel 2.7cm.
     
Recent Posts