Hallo ek is dringend opsoek na hulp met my bubble tip anemoon ( nie seker of dit n green tip is nie) maar dit is heeltemal afgeblaas met geen tentakels sigbaar nie. Die tentakels is ingekrimp en alles is wit. Die mond is sigbaar. Ek het van die begin af baie visse en krefies verloor, vanoggend is my squereback ook dood. het dit maandag gekoop. Baie van die diertjies vrek ongeveer n week nadat dit in die tank gesit is. Die anemoon is hier vanaf Oktober en het die meeste van die tyd onder 'n rots weggekruip