blue hermit crabs

Joined
21 Aug 2015
Posts
15
Reaction score
1
Location
Kraaifontein
Dagse

Ek het 2 blue hermit grabs in my tank en n paar skulpe
Nou wil ek graag weet ek het nou al twee dooie crabs iut gehaal kan hulle aan teel of vervel hulle net.
Ek het nog steeds twee in die tank.

Groete viswolf
 
Joined
21 Aug 2015
Posts
15
Reaction score
1
Location
Kraaifontein
Hi juan 27

Dit wat ek iutgehaal het lyk vir my na die hele grab want die hele binne deel wat in die skulp in gaan is ook by my tank hardloop so 4 maande en dit het nou twee keer gebeur
 
Joined
18 Jul 2009
Posts
697
Reaction score
149
Location
Somerset West
Hulle het net vervel. Niks om oor te worry nie.
Neem n foto van die doppe volgende keer.
 
Joined
10 May 2015
Posts
656
Reaction score
28
Dagse

Ek het 2 blue hermit grabs in my tank en n paar skulpe
Nou wil ek graag weet ek het nou al twee dooie crabs iut gehaal kan hulle aan teel of vervel hulle net.
Ek het nog steeds twee in die tank.

Groete viswolf
Sorry if its not in English i cant read it sorry
 
Joined
13 Jul 2015
Posts
297
Reaction score
27
Location
Pretoria
Sorry if its not in English i cant read it sorry
イベント中に

私は2青隠者の私のタンク内のグラブや一部のシェルを持っています
今私は、私はすでに2死んだカニが繁殖たり、ネットを脱皮するためにそれらを結合することができましたかを知りたいです。
私はまだ、タンク内の2つがあります。

挨拶viswolf


Rick do you understand it now? :tt2::tt2:
 

RiaanP

Moderator
Joined
11 Aug 2008
Posts
25,939
Reaction score
2,092
Location
Centurion
Well, if you still got live hermits in your tank. It means they are just shedding.
 
Joined
1 Mar 2015
Posts
327
Reaction score
94
Location
Abu Dhabi
Dit gebuur elke paar maande as hulle grooi en grooter woord nou sal hulle ook ander skulpe soek om in te lief.
 

Top