Afrikaans

Joined
6 May 2007
Posts
1,249
Reaction score
0
Location
Randfontein
Blond huil vreeslik tydens die geboorte van haar tweeling.
Dr vra verbaas "hoekom huil jy so vreeslik, jy het dan nounet 'n
tweeling ryker geraak?" "Ja", sê sy, "maar ek weet nie wie die pa van
die tweede een is nie "
______________________________________________

Seuntjie blaai deur sy Ouma se Bybel en kom op 'n gedroogde vyeblaar af.
Opgewonde hardloop hy die gang af en skreeu, "Ouma, Ouma, ADAM het SY
" ONERBROEK " in jou Bybel vergeet.
_______________________________________________

Twee brommers sit op 'n drol.Een poep kliphard en lag.
Die ander een se geskok:" NEE maggies man, ek eet!"
_______________________________________________

Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar besluit om 'n
groot hart op sy graf te sit. Sy familie is baie dankbaar dat hy nie 'n
ginekoloog was nie......
_______________________________________________

Gatiep le in die hospitaal na 'n moerse ongeluk.
Hy vra vir die dokter:"Sal ek darem kan kitaar speel?"
"Ja" se die dokter.
"Dis fantasties" se Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"

_______________________________________________

Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en se vir haar:"Dit lyk my ek speel
nou 2de viool. Vrou se:"met 'n fluitjie soos joune kan jy nog bly wees jy
is in die donnerse orkes!"
_______________________________________________

Ou Oom:" Ek het my ID verloor en moes my grys borshare wys om my old age
pension te kon trek" Ou Vrou:"As jy jou broek afgetrek het kon jy
disability pension ook gekry het!.."
 
Moerse lekker
 
Nou ja kom ons gesels meer op die garing ;)

Ek is `n Afrikaanse rooinek :) my ma was ingils en my pa Afrikaans. Dus moes my moeder taal Engels gewees het. Maar my ouers het in hul wysheid vir my afrikaans laat skoolgaan.
Nou ja my Engels was so goed dat ek uit die ingelse klasse gehou is on extra Afrikaans te doen. Eish! Snaakse situasie.
 
Stoute grap.. "By die werk"
Mense... moenie julle poepe inhou nie asseblief tog!














Want die gas gaan na julle breins.














En dan praat julle net k@k!
 
Back
Top Bottom