Hallo daar almal.Ek het vandag aangesliut by die forum.Ek het so 2 weke terug begin met n tl450.Daar is drie clowns in en n blou krap.Tenk loop mooi en het nie te veel probleme nie.Hoe gereeld moet n die water verander en toets.Ek gee hulle net saans kos.is dit genoeg vir hulle.Ek sal enige raad...