Nsteyn
Last Activity:
3 Sep 2016
Joined:
8 Nov 2009
Posts:
835
Likes Received:
22
Birthday:
29 Nov 1977 (Age: 39)
Location:
Vanderbijlpark
Occupation:
Forensic Manager

Nsteyn

39, from Vanderbijlpark

Nsteyn was last seen:
3 Sep 2016
    1. Francois
      Francois
      Hey dude geluk met jou verjaarsdag
    2. Nsteyn
      Nsteyn
      Yes dis kwel.

      My nr is 0832974903 - gee maar n luitjie as jy wil kom draai.
      My tank is besig om nou reg te kom, het so ruk terug getrek, en hy het van voor af gecycle met so n bietjie alge, maar jy is welkom enige tyd.

      Chat dan.

      Niel
    3. CW
      CW
      Ok kwai.

      Ek het toe elkgeval net een in my tank gesit.
      Hoe weet jy die een is male en die aner female?

      Ja man ons moet so maak.
      Ek sal graag jou tank wil kom kyk.

      Groete
      Cw
    4. CW
      CW
      Hi Neil.

      Cw hier. Ek wil net iets hoor by jou.
      Ek sien in jou pics jyt a cardinal.
      Hoe lank het jy hom al?
      Is dit net hy of is daar nog cardinals?

      Party pleke se jy kan net 1cardinal insit want hul go mekaar en party se jy moet twee in he aners vrek die 1.
      Eks bly om te sien hiers aners reefers in vdbp, behalwe mandarin en goby.
      Ek ken vir goby nou al lank.

      Cheers
    5. mandarin
      mandarin
      Hallo, hoe gaan dit nog, long time no see/hear. Gaan julle nog vir die collection, wou graag saam gaan maar het te veel ysters in die vuur. Hoe gaan dit met jou tank, myne is nou heelwat beter nadat ek die aragonite in gesit het, baie min algea oor. Dose 10ml reef bio fuel elke dag, help met die phos en nitrate, vodka is te risky.
      Wanner trek jy, praat as ek miskien kan help, groete Dave.
    6. Nsteyn
      Nsteyn
      Ja sal nice wees..
      Ek het nog n goniopora ook gekoop.. .wou dit nie hard seg nie want die ouens hou nie daarvan nie, maar erenst het my so half gevra om die ding te vat, lyk nie goed in sy disp nie, en van die ander het al dood gegaan, het my goeie afslag op daai outjie gegee, so toe dog ek laat ek maar kyk.
      Moet seg, weet ouens seg hy hou nie langer as n jaar nie, maar hy het baie mooi oopgemaak by my.

      JA asb jy is baie welkom.
      Sien dan vanaand!
      Niel
    7. mandarin
      mandarin
      Yes YES yes, het so pas gesien, mooi man. Ek en Johan was ook Vrydag by Ernst toe sy nuwe stock ingekom het, n' ou se kop haak uit. Drie angels, een longnose hawk fish, twee hermits later en kos en middels maar beursie wou nie byhou. Het Saterdag waterchange gedoen en alles tot die sump skoon gemaak.
      Kan ek vannaand na werk kom loer, groete Dave.
    8. Nsteyn
      Nsteyn
      Dave

      Gladnie n probleem nie meneer! Gladnie!
      Werk inkry is altyd n baie baie goeie ding! Dis wat vir die hobby en die koue biere betaal :P
      Is reg, skree maar enige tyd, die goed le alles daar by my huis.

      Ons chat weer, en sterkte met die werk..

      Niel
    9. mandarin
      mandarin
      Sorry Neil, ek het so baie werk ingekry dat ek nie by jou kon uitkom nie en ek vra om verskoning, sal regmaak met jou. Baie goeie skets ek laaik jou denke dit is verseker die beste oplossing.Sal hom so vir jou maak. Moet nog myne verander maar het nie nou tyd daarvoor nie sal op n' later stadium. Johan gaan ook daar wees hy sal seker vandag post. Lekker dag vir jou Dave.
  • Loading...
  • Loading...
  • About

    Birthday:
    29 Nov 1977 (Age: 39)
    Location:
    Vanderbijlpark
    Occupation:
    Forensic Manager
    My name is Niel

    Photography, Scuba Diving