gawie
Last Activity:
14 May 2010
Joined:
21 Apr 2010
Posts:
4
Likes Received:
0

Followers 1

Location:
Kempton Park

gawie

from Kempton Park

gawie was last seen:
14 May 2010
    1. gawie
      gawie
      Howy meneer. Dis geen probleem nie. Ek gaan die komende naweek so paar klippe aanskaf. Sommer die goedkoper Kenian RL net om as base en voorlopige cycle te dien. Ek vat dit maar stadig. Die goed is in my opinie hel duur. Ek wil 'n denitrifier self bou asook een van daai Mega Powerful Nitrate and Phosphate removers. Net omdat dit so lekker lyk om dit te doen. hehehehehe
      Ek wil later 'n groter tank kry met 'n breeding pair clowns.

      Groete
      Gawie
    2. rudivh
      rudivh
      Hey Gawie hoop nie jy mind dat ek jou geadd het hier nie. Ek het 2 weke terug dieselde tank gekoop, net die een model groter as joune. Ek weet niks van dit af nie en dit sal gr8 wees as ons dalk saam kan groei want klink my jy het darm `n kontak wat jou raad kan gee.

      Sien uit daarna om van jou te hoor!

      Rudi
  • Loading...
  • Loading...
  • About

    Location:
    Kempton Park