Evo R
Reaction score
39

Profile posts Latest activity Postings About

  • Hi Evo R
    I'm keen on a pincushion and a leather,I've already posted on your thread.
    If you have any pics please send them to dryden.benjamin@gmail.com
    Thanks benji
    Hi Evo , ek het 'n ReefOcto HOB , mail my by info@finsandfangs.co.za as jy belangstel
    lyk my goed.die twee chromise sort mekaae uit en die blenny het sy plekkie onder 2 klein stukies LR uit gegrawe en kom en gaan soos hy wil.dis wonderlik om te sien hoe hy kleur verander ens. het jul darem veilig gery en was die troue darem lekker? ek weet nie of ek my verbeel nie maar dit lyk of die een chromis white spot het.was eers net op die fine en nou op sy rug ook.sulke klein wit spikkels.weet nie dalk verbeel ek my.sal jou more bel as dit verander.
    Weereens baie baie dankie vir al jou moeite en geduld met al my vrae!!!!!!!!
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
Top