My donner, ok nie gesien jy is in VDBP nie

Welkom! ons moet bietjie koffie drink.
Man ja ek het 2 ingesit, en die een het die ander een op gefok. vinne afgeruk en als. Redelikke agresiewe outjies, al lyk hulle nie so nie.
So jy moet of seker maak is nie 2 males nie, of anders net 1.
Blykbaar is die issue 2 males, as jy een male en females kan insit seg hulle werk dit.
Skies ek andwoord nou eers, weet nie wanneer jy gepost het nie, sien net nou eers die post.
Groetnis!
Niel