the fish's new baby

@Smirre ek het net nou die dag panele gaan op tel vir @ccwilke. toe kom ek agter die glas is flippen goedkoop. so ek is besig om te kontempleer hier om wel groter te gaan. so 1000 x 450 x 450. en dan n wel n groter sump:thumbup:
 
Last edited by a moderator:
@the fish before you buy glass come chat to me I have a lot, just need to build 3 tanks first and if there is a piece that you need ........
 
Last edited by a moderator:
Pendragon, dit is mos nou maklik, 3 tanks gaan 12 glase of panels gebruik en die sump of sumps se 14 met die binne stukke. = altesaam 26 wat jy nodig het die 27 een kan jy vir Fish skenk. slim ne.LOL
 
Pendragon, dit is mos nou maklik, 3 tanks gaan 12 glase of panels gebruik en die sump of sumps se 14 met die binne stukke. = altesaam 26 wat jy nodig het die 27 een kan jy vir Fish skenk. slim ne.LOL

lmga ja dis maklike, mar net sien watter stukke ek gan gebruik. mar sal weet sodra ek als uit sort.
 
Back
Top Bottom