Super Rugby 2012 - MASA Suberbru pool

Hope you all are ready for the great season ahead!
Make sure you make your pics tonight!



Belangrike boodskap aan dames:

Komende naweek is di begin van die Super Rugby reeks van 2012.Tydens hierdi belangrike gebeurtenis is da 'n paar dinge wat julle moet weet en verstaan.

1.As jy 'n Mmm hoor na 'n vraag wat jy gevra het,beteken dit-Gaan,geniet dit.Moeni di kar stamp nie en moenie meer as R50 spandeer nie.Maak gou.Bring klam biltong met 'n vetjie,tesame met 12 koue biere,pak chips,rump steak,wors,skaaptjops

2.Skuif vroegtydig di meubels sodat jy glad ni tussen die rugby-kenner en die TV stel verbybeweeg ni.

3.Hou jou opruimende gedagtes vi na die wedstryd.

4.Halftyd, beseringstyd en tussen wedstryde is bedoel dat di man 'n draai kan loop. Moeni dan kom onbenullige vrae vra soos: "moet daarvlamme by die kar se dashboard uitkom?"Los dit tot na di game.

Baie dankie byvoorbaat vir julle samewerking.Ons is lief vir julle,julle lyk great in dai nuwe rok en nee jou ma kan nie kom kuier nie
 
Last edited:
Back
Top Bottom