Search results

  1. O

    How do u know DSB is working?

    Ok so kan ek dalk een vraag vra,jammer as dit dom klink,maar hoekom moet die dps in n sump wees? Hoekom nie in die tank self nie?
  2. O

    Algae Scrubber

    Jamer,maar ek lees orals dat jy n skimmer moet kry maar dan se baie mense al wat jy kort is n alge skrober,nou is ek verlore
  3. O

    No bubbles - hectic noise!!!?

    Sal n gewone airstone in die tank nie ook soos n skimmer werk nie?
  4. O

    Goeie Dag

    Ok wag ek lees nog deur all die advies en al die nuwe maniere en goed,baie het verander jong,voel nou ouer as wat ek is. Als wat ek geken het is verkeerd.
  5. O

    Goeie Dag

    wel dankie,lyk my die ou man sal maar van voor af moet begin met als wat hy weet. Ekt nog al die jare undergravel gebruik,sal dit nie help as ek die goed onder die undergravel uitsuig nie Vinnige vraag,hoekom vat dit 3 maande vir die water om reg te wees,kan ek dit net los in bakke met n...
  6. O

    Goeie Dag

    Dankie Appolo Jammer maar my engels is regtig vrot so gan nie eens probeer nie. Ek will net n paar visse en anemone aanhou,korale is nog te vreemd en ingewikeld vir my Ek het nog nie die tank nie maar het wel nog van my undergravel filters wat nog reg is en daar le nog baie van my ou...
  7. O

    Goeie Dag

    Ek hoop ek doen dit reg,eks nog nie heeltemal so slim met die hele komputer ding nie. My seun het my gehelp om te soek vir hulp en advies oor see tanks. Ek hou all see visse aan van 1993,nie groot tanks nie maar so deur die jare het ek maar aangeleer wat ek kon uit boeke. Ek wil nou weer in die...
Back
Top Bottom